![]() |
|


Loui Bravo
My naam is Loui Bravo en woon vir die afgelope 41 jaar in Suid Afrika, waar
ek op skool was in Pretoria.
Ek was egter
die eerste Portugeuse seun op skool op daardie tydstip, en kon egter glad nie
Engels of Arikaans praat nie en dit was vir my 'n traumaties ervaring en
ondervinding.
My
belangstelling was in musiek sedert ek in Pretoria aangekom het. My oë is van
so ‘n aard dat ek nie my musiek talent ten volle kan beoefen en uitleef nie,
en verneem graag of daar iemand is wat my finansieël sal kan bystaan.
Om my
permanent in die musiek bedryf te kan inskakel, sal my R5 miljoen kos. Die redes
waarom ek om hulp aansoek doen, is as volg –
1
Om
professionele klanktoerusting aan te koop
2
Twee voertuie vir toere asook normale gebruik
3
R3
miljoen gaan vir 20 jaar belê word vir salarisse (rente) per
maand
4
Die ander geld wat moontlik sal oorbly is om vir my ‘n assistent aan te stel
om die voertuie te bestuur omdat ek uiters swak sig het.
Die redes
vir hierdie versoek is omdat ek dit baie graag vir die Here wil doen asook vir
behoeftige gemeentes, kinderhuise, ens. My salaris is van so ‘n aard dat ek
nie per maand kan reis nie omdat ek glad nie oor ‘n voertuig beskik nie.
Uitreikings en
die verkondiging van die Woord van God in sang en musiek sal R8 000 beloop.
My rekening No
is as volg:
Absa Boksburgtak - Rekening No 910 5204104
My posbus
adres is as volg:
Posbus 215
Boksburg 1460
Suid Afrika
My oë verslag
van ‘n mediese dokter sal aan u verskaf word op versoek, asook verwysings van
vriende en telefoon Nommers / en of adresse as bevestiging van my geval sal ook
aan u verskaf word.
My ouers woon
tans in Portugal en is nie in staat om my by te staan, as gevolg van die feit dat
hulle glad nie glo aan Godsdienstige musiek nie.
Daar sal
bewyse gelewer word aan my borg of borge van waar ek sal oprtree en alle
moontlikke bewyse ookal. In geval van ‘n siekte toestand wanneer ek nie sal
kan werk en optree nie, sal Dr Van Ryssen verslag doen van toestand.
Ek benodig ook
‘n apparaat wat opnames kan doen soos byvoorbeeld 'n Ateljee apparate naamlik
model
No AW 4416 Yamaha opnemer.
Ek bespeel die
volgende instrumente –
1
Orrel
2 Klavier en Sleutelborde
My name is Loui Bravo and I have lived in South Africa for the past 41 years part of which was my schooling in Pretoria.
I was the first Protugeus boy in school at the time and could hardly speak English or Afrikaans which was very traumatic for me as a child.
My interest in music started since my Pretoria days. Due to bad sight and problems with my eyes I have been hindered in using my talent fully. It is for this reason that I request anyone out there to assist me financially.
To establish my music in the industry will cost me about R5m and the reasons why I have to request your assistances is as follows:
1 To buy professional audio systems
2 To obtain 2 motor vehicles for tours
3 R3m will be invested for 20 years for salaries
4 Finances will also be required for an assistant to drive the motor vehicles since I will be unable to do so.
I further require systems whereby I can do recordings in Studios, like the Yamaha AW4416.
I
want to work for the Lord Jesus Christ, especially amongst the more needy
assemblies and children's homes. Due to a low salary I am unable to tour or go
to any venue on my own as a result of my bad eyesight.
Outreach and the spreading of the Word of God in song and music can reach an amount of R8,000.00.
My
bank account number is as follows:
Absa Boksburg Branch - Account Nr. 910 5204104
My
postal address is:
P.O. Box 215
Boksburg 1460
South Africa
Should
you wish to see medical reports about my eyes, I will gladly give them to you. I
also have various contact to whom you can talk to verify my situation.
My parents are still living in Portugal and cannot assist me as they are not familiar with Gospel Music.
I will give necessary proof to any sponsers and details of the venues where I will appear. Should I fall ill, Dr Van Ryssen will provide the necessary reports.
I play the following instruments
1
Organ
2 Piano and Keyboard